Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Oorvöl Duk

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
In Oorvöl Duk vind Greg Heffley uit dat die roete na roem en glorie met 'n paar uitdagings gepaard gaan. Toe hy besluit het om saam met sy tienerbroer, Rodrick, se musiekgroep, Földoek, op toer te gaan het Greg nie besef waarvoor hy homself inlaat nie. Maar hy vind vinnig uit dat die laat aande, onbetaalde gigs, gevegte tussen mekaar en geldprobleme als deel van die rock-en-rol leefstyl is. Kan Greg vir Földoek help om die legendes te word wat hulle dink hulle is? Of gaan te veel tyd saam met Rodrick se musiekgroep 'n stink tyd word?

Formats

  • OverDrive Read
  • PDF ebook

Languages

  • Afrikaans

Loading