Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Net nie 'n hond nie

Net nie 'n hond nie

ebook

Wim se verjaardag is om die draai ... en hy weet presies wat hy wil hê! 'n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken 'n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? 'n Elektriese kitaar? 'n Troetel-luislang? 'n Motorfiets? Of het hy dalk 'n ander slim plan om sy ma en pa van plan te laat verander ...?

Wim se verjaardagplanne sal kleuters – en ma's en pa's – laat skater van die lag.

Formats

  • OverDrive Read

Languages

  • Afrikaans